Persverklaring: Minderheidsgroep-leiersberaad

Op Vrydag 9 Augustus 2019 het blanke en bruin gemeenskapsleiers onder leiding van die Verenigde Vryheids Alliansie (VVA) in Kaapstad vergader vir die ondertekening van ‘n samewerkingsooreenkoms om die afstigting van sekere geïdentifiseerde gebiede van Suid-Afrika te bewerkstellig.

Foto van 'n vuil kind in wit plakkerskamp

Waar n volk sy skaamte weggegooi het

Munsieville was eens ‘n ashoop, waar vuilgoed, nuttelose goed, weggegooi is. Nou is dit ‘n tuiste vir die mense wat weggegooi is. En Munsieville is vandag maar net een van honderde sulke laaste heenkomes.