Videos

Ons YouTube kanaal

Hier is ‘n paar videos om vir u vriende te stuur. Skryf gerus in op ons kanaal en lewer kommentaar waar u kan. Dit help om ons profiel te verhoog, en sal help om die boodskap uit te dra na ander wat dit nog nie gehoor het nie.