With your help, we will soon have our own country. We can do this by applying our motto of:

Each ONE: Reach ONE: Teach ONE.

We have a library full of informative leaflets, memes, and promotional material which you can share with a single click. We need to reach as many people in as short a period as possible, and we can do this easily if you will share just one item every day on the social platform of your choice.

Lig jou vriende en familie in oor die sesseringsproses. Dis tyd om te gaan!

Jy kan enige materiaal hier, in ons INFO Gallery, of elders op die webwerf vryelik deel. Volg ons op sosiale media – kliek op die ikoon van jou keuse (op die paneel aan die regterkant) en laat waai!

Lewendige stroom van die VVA (Verenigde Vryheids Alliansie) se Twitter bladsy – lees dit hier of kliek op ‘n boodskap om direk na sosiale media te gaan