Memes

Is jy moeg vir die ‘dit sal nooit gebeur nie’ -crowd? Begin jou eie meme-veldtog! Dis tyd vir bewusmaking op ‘n skaal wat ons mense uiteindelik sal beweeg tot aksie. Dit help nie om terug te sit en hoop dit sal beter gaan nie. Soos enige besigheidsman vir jou sal vertel: Hoop is nie ‘n plan nie

Kliek. Kliek. Kliek. KLIEK! Jou politieke leiers sal eenvoudig MOET luister, in rat kom, en saamtrek!

  • 11AUG